5 comments


  • Volt

    Baie nice Foto’s – was ‘n great troue gewees!

    April 07, 2011
  • Charlene

    Die fotos is pragtig en Ananda en Werner maak ‘n pragtige paartjie.Die troue was awesome gewees…

    April 07, 2011
  • beulah en tobie

    Dis was sooo lekker troue!! En Ananda en Werner het net asemrowend gelyk. Baie baie dankie julle…so trots op julle!!

    April 08, 2011
  • Ananda

    Troue was ‘n fees! Heerlik, pragtig en vir ons baie spesiaal!!! Dankie Jenny vir jou stunning foto’s xxx

    April 08, 2011
  • Dis ‘n groot plesier! Julle het pragtig gelyk :)

    April 08, 2011

Leave a comment


Copyright © Dandelion by Pexeto