4 comments


  • Karina

    Stunning foto’s!!!! Dit was die mooiste dag ooit!!! Dankie Jenny!!!

    April 01, 2011
  • GLoudine Wessels

    Aag maar julle fotos is sooo mooi!!!!

    April 01, 2011
  • Annarina

    Kariena en Kosie, julle foto’s is pragtig en julle is ‘n stunning paartjie. Mag julle huwelik geseënd wees en jul liefde vir mekaar steeds groei… Baie liefde, Annarina.
    xxx

    April 01, 2011
  • Ina Nel

    Ai!!! My kind het darem pragig gelyk. Pik sommer weer ‘n traan.

    April 09, 2011

Leave a comment


Copyright © Dandelion by Pexeto