10 comments


  • winette

    Stunning fotos. Rene, jy was ‘n baie mooi bruid en julle maak so mooi couple.
    Liefde Winette

    April 11, 2011
  • Antoinette Smit

    Lovely couple, lovely pics!! Love you lots!

    April 11, 2011
  • Marilize Erasmus

    Rene, jy het sooooooooo mooi gelyk en julle albei is regtig bedoel vir mekaar!!! Die fotos is iets uit ‘n ander wereld. Enjoy!
    Marilize

    April 11, 2011
  • Elizabeth Hollestein

    Pragtige natuurlike foto’s… gee mens sommer so ‘
    n warm gevoel in die hart… nes ‘n sjokoladefontein…

    April 11, 2011
  • Wouter & Ina

    Wow! Rene & Werner – wat ‘n pragtige paartjie!
    Asemrowende fotos!

    April 12, 2011
  • Le Juhn Van Zuydam

    Awesome!!!!!!!!!Julle was absoluut GORGEOUS,nes ek gedink het jul gaan wees…..Mag jul n STUNNING huwelik elke oomblik van elke dag geniet!!!!!!!!LIEFDE LE JUHN & CO

    April 12, 2011
  • audrey

    Jinne, kannie glo dis dieselfde Rene nie! Julle lyk asof julle nog altyd bymekaar moes wees. Mag dit die beste tyd van julle lewe wees en altyd so gelukkig wees. Dit is baie spesiaal. Baie liefde, Audrey

    April 12, 2011
  • Oh my word, Rene! What an absolutely STUNNING bride you made! WOW!!!! And Werner, you were not half bad yourself ;-))))
    Congratulatios guys ;-))

    April 12, 2011
  • Beautiful photographs Jenny! Lovely variety, stunning light!

    April 13, 2011
  • Lourene Klopper

    Great photos!!! Impressive.

    April 14, 2011

Leave a comment


Copyright © Dandelion by Pexeto